top of page

Selgroepe

As deel van ons gemeente se hart is daar verskeie selgroepe waar mense by kan inskakel.  Hier leer ons mekaar op 'n meer persoonlike basis ken en vorm so 'n kleingroep waar die mense na mekaar kan uitreik (sien die woord "omgee"). 

 

Sien onderstaande areas in Brackenfell waar jy kan inskakel.  Kontak ons gerus vir meer inligting.  

Groepleiers & Areas:

 

Ferndale, Brackenfell (André Botha)

Hoogstede, Brackenfell (Hennie Venter)

Morgenster Hoogte, Brackenfell (Eric Louw)

Vredekloof, Brackenfell (Jannie Truter)

Sonkring, Brackenfell (Chris Swart)

Andre Botha
Hennie Venter
Jannie Truter
Chris Swart

© 2015 deur Soar Christen Gemeente.

Shalom! 

bottom of page